Amanda Bearse

Amanda Bearse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Augustus 1958 (1958-08-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda Bearse (gebore 9 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fright Night (1985) en in die televisiereekse Married with Children (1986) en Nikki (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy